<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
.E                C#m
 O Diepte van die Wysheid
.    F#m        B
 En kennis van God
.    F#m          B          E
 Hoe ondeurgrondelik is die weë van God

[C1]
.  E        A       E
   Heilig, Heilig, Heilig
.  A      E    B E E E E B B B B
   Is die Here Amen

[V2]
.     E             C#m
 Wie kan ooit sy bedoeling
.   F#m        B
 volledig verstaan
.     F#m                B
 Want uit Hom, deur Hom, tot Hom
.   E
 Is al wat bestaan

[C2]
.  E       A        E      A
   Hom kom toe die heerlikheid
.      E     B E
   Vir ewig, Amen

[C3]
.  E       A        E      A
   Hom kom toe die heerlikheid
.      E     B E
   Vir ewig, Amen</lyrics>
<title>O diepte van die wysheid</title>
<key>E</key>
</song>